| Modulekode | CIR 211 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Dampdrukke, faseveranderings, ewewig. Damp/vloeistof-ewewig; Henry se wet. Entalpie en entalpiebalanse. Reaksiewarmte. Data en databronne, stoomtabelle. Entalpie en verbranding; vlamtemperatuur. Oplossingswarmte en mengingswarmte. Mengbare en niemengbare vloeistofmengsels; doupunt, borrelpunt. Gelyktydige massa- en entalpiebalanse. PVT eienskappe van werklike gasse, fasediagramme van suiwer komponente. Damp/vloeistof ewewig van ideale mengsels (Raoult se wet). |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | CIR 123 |
| Kontaktyd | 3 lesings per week, 3 tutoriale per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Chemiese Ingenieurswese |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App